R 7 000 000 - Farm For Sale in Christiana
Property high definition image Preloader

R 7 000 000 - Farm For Sale in Christiana

Goeie veeplaas, reg vir instap en boer!

Die plaas is 1112 ha groot en bestaan uit die volgende

Hier si 5 weidingskampe en 3 van die kampe is voorsien van water.
Die drade is in ‘n goeie toestand en is gespan met 5 lyne.

Geen lande kom voor nie.

5 Boorgate kom voor wat toegerus is met 5 windpompe.
1 Sementdam, 1 Sinkdam, 6 Water Tenks

Geen lande kom voor nie.

1 Netjiese werkershuiskom op die plaas voor.
Geen woonhuis nie.

Daar is veehanteringsgeriewe vir beeste.

Hierdie is ‘n uitstekende veeplaas met top weidings en ‘n mat van rooigras weiding.
‘n Instap en boer plaas kom, kom kyk gerus.

BTW ingesluit.

Property Features

Land Size  1112 ha
Staff Accommodation  

Contact Agent

*
*
*

Agents

Cobus Bester +27 82 524 9122

Alerts

Register to receive alerts for properties For Sale in Christiana

Share

Print Property

Estimated Monthly Repayments

R per month
Loan Term 20 years Interest Rate 7.25%